Shipping given when order is placed is for POSTNET 2 POSTNET


Free delivery in Vanderbijlpark


Approximate Shipping: Weight 2.776kg = R100


Afrika


Die storie, agter die storie. 


Afrika het oorpronklik eers anders in my kop gelyk.  Partykeer gebeur dit, he he, want die Here sal sorg Sy visie word weergelĂȘ.  Nou ja, op die ou end toe sit ek met net 'n plein Afrika kontinent.  Die kontinent word in 'n sak gesit om stadig droog te word en dan sou ons verder sien.  So vergeet ek van Afrika in die swartsak vir 2 jaar! Toe Afrika die lig sien na soveel jaar, toe word hy gebak.  Ek't nog geen idee gehad wat om met hom te doen nie.  

So tinker ek bietjie rond in die garage eendag en ontdek 'n ou stoofplaat.  Jip ek het een van daardie garages, met stuff, baie stuff, he he.  Afrika het perfek op die plaat gepas tot groot vreugde.  Die plaat is gemosaiek en siedaar die kuns stuk.


Dis nou 'n lang storie om tot by hierdie punt te kom.....  Die Here het 'n awesome plan vir Afrika, die kontinent wat bekend staan as donker Afrika, die Afrika in die swartsak vir 'n baie lang tyd.  Hierdie kontinent gaan die Lig sien en die kleure waarmee God hierdie land aanmekaar gelap het gaan op 'n baie besondere manier tentoon gestel gaan word.  Ons sien uit!!



Write a review

Note: HTML is not translated!
    Bad           Good

Afrika

  • Brand: Lindie
  • Product Code: Product 16
  • Availability: 1

Related Products

Formed

Formed

Shipping given when order is placed is for POSTNET 2 POSTNETFree delivery in VanderbijlparkApproxima..

Grafted in 1

Grafted in 1

Shipping given when order is placed is for POSTNET 2 POSTNETFree delivery in VanderbijlparkApproxima..

Tags: Prophetic art, sculptures, ceramic clay sculptures